Tuis Registrasie Slegs vir die dominee wat die rol van die predikant as dirigent van die proses beskryf. Die droomkis wat gemeentes help om God se unieke droom en plan vir hulle te ontdek en in ‘n praktiese uitvoerbare visie saam te vat. Die oudit-aktetas wat gemeentes instaat stel om met nuwe oë na die predikant, die gemeente en die omgewing te kyk. Die aksie-reistas wat help met ontwikkeling van praktiese planne aan die hand van ‘n proses. Die gereedskapkas wat volgepak is met verskeie hulpmiddels soos preke, gespreksvrae, ens., om die gemeente in die (her)ontdekking van haar roeping by te staan. Die evaluasielaai wat die gemeente in staat stel om haar vordering en impak te meet en koersaanpassings te maak waar nodig. NG Kerk webblad Bybel-Media webblad ADGO webblad Mema Media webblad