Tuis Registrasie Slegs vir die dominee Die droomkis Die oudit-aktetas Die aksie-reistas Die gereedskapkas Die evaluasielaai Terug na verwelkomingsblad
Christian Louboutin PumpsCheap UGG Bootschristian louboutin 2010UGG Bailey Button BootsFlat irons hot pinkair max shoesPrada America's Cup Menscheap nike shoesprada shoes onlineprada shoes ukUGG Boots Sale


Gereedskapkas

Inleiding

Die gereedskapkas wat volgepak is met verskeie hulpmiddels soos preke, gespreksvrae, ens., om die gemeente in die (her)ontdekking van haar roeping by te staan.

Inhoud

:: Rimpels-preke

:: Rimpels-powerpoint-aanbiedings

:: Rimpels-artikels

:: Rimpels-beleidsbesluite

:: Rimpels-boeke

:: Rimpels-resensies

:: Rimpels-bybelstudies

:: Rimpels-gespreksvrae

:: Rimpel-kursusse

:: Rimpels-RPS

:: Rimpels-fliekfokusse

:: Rimpels-skakels na verwante webtuistes

:: Aanbeveelde produkte (by Bybel-Media beskikbaar)

 

Rimpels-preke

Vrymoedige getuies van Jesus (PowerPoint)

Vrymoedige getuies van Jesus (Word)

Woorde wek maar

Prisma van God se liefde

Jou bydrae tot eenheid

God se voorbeeld

God se buitengewone liefde

Doen goed maak verskil

Blydskap en Coram Deo

Rimpels-powerpoint-aanbiedings

'n Lewe van integriteit

Geloofsgroei en Integriteit

Die blokasie tot innerlike groei

Tien Beloftes

Vrees om te Misluk

Verskillende Geloofsbelewenisse

Verantwoordelike Vernuwing

Transformasie

Mother Theresa

Lewende Eredienste

Leesrooster

Hoe verander ek die kerk sonder om te vernietig

Godsdiensbeleid in die Skool

Blessed Prayer

Begelei 'n nuwe generasie

Rimpels-artikels

Lidmate vra na insig en wysheid

Voortgesette geloofsvorming

Rimpels in die Geskiedenis

Lausanne Konferensie

Lidmate is die vuvuzela's van die koninkryk.

Vier pilare van geloofsvorming

Jy is dit - leef dit!

Riglyne vir die evaluering van toerustingsmateriaal.

Waarderende navraag en missionale transformasie

Die bemagtiging van ons lidmate

Aanbidding in 'n missionere gemeente

Gereformeerde Identiteit

Gereed om die markplein te infiltreer

Oor die potensiaal van lidmate

Profete en gemeente ontwikkeling

Ds is jy op die wa

'n Gestuurde Gemeente

Eerste Gemeente

Onsluit die potensiaal van die lidmate

Van Toeskouers tot deelnemers

Die Heilige Gees en bemagtiging

Kyk weer nuut na lidmate se potensiaal

Die kenmerke van 'n geestelike leier en geestelike leierspan

Die leraar se gawes

Die leraar as geestelike leier

Die leraar as gemeenteleier

Die leraar as leier

Lidmaatbemagtiging

Kerkorde Artikel 9

Dinamiese Gemeentewees

Rimpels-beleidsbesluite

Lidmaatbemagtiging se verslag - Algemense Sinode 2011 [NUUT]

Rimpels-boeke

LITERATUUR

Die saak van Lidmaatbemagtiging het natuurlik raakvlakke met talle aanverwante temas soos leierskap, gemeentebou, roeping, spiritualiteit, geestelike groei, dissipelskap, evangelisasie ens. Die titels wat hier volg, het egter meer spesifiek betrekking op lidmaatbemagtiging. Vanselfsprekend is dit geen volledige lys nie en kom daar ook steeds nuwe literatuur by.

Anderson, J M & Jones E E 1986. Ministry of the Laity. Harper & Row.

Boff, L 1986. The Base Communities reinvent the Church. Maryknoll.

Bosch , D J 1991. Transforming Mission. Paradigm shifts in theology of Mission. Orbis Books.

Branson, Mark. Memories, Hopes and Conversations. Appreciative inquiry and congregational change. Alban Institute.

Broeder Christo. 1982. Die Vergete Lidmaat. Kerugma.

Bugbee, Bruce e.a. Netwerk. Willow Creek.

Burger, Coenie 1991. Die dinamika van ’n christelike geloofsgemeenskap. Lux Verbi.

Cloete, G.J. 1998. Die funksionering van die algemene priesterskap van die gelowige binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk: ‘n Teorie en ‘n ekklesiologiese model. Ongepubliseerde DTh proefskrif, UNISA.

Congar, Y M J 1985. Lay People in the Church [vert].London:Geoffrey Chapman.

Crabtree, Davida F. 1989. The Empowering Church. Alban Institute.

Faivre, A 1990. The Emergence of the Laity in the Early Church. Paulist Press.

Foley, G 1986. Empowering the Laity. Kansas City: Sheed & Ward.

Gibbs, E & Coffey, I. 2001. Church Next. Quantum changes in Christian ministry. IVP.

Guder, D L 2000. The Continuing Conversion of the Church. Eerdmans.

Henrichsen, W A & Garrisson, W N 1983. Layman look up! God has a place for you. Zondervan.

Heyns, L M 1986. ‘n Prakties-teologiese ondersoek na die kerklike strukture van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ongepubliseerde D.Th. proefskrif, UNISA.

Heyns L M 1988. Herstrukturering met die oog op doeltreffender stadsbediening. Ned Geref Teologiese Tydskrif xxix (1), 55-60.

Heyns, L M 1990. Bedieninge in die gemeente. Praktykmodelle. Praktiese Teologie in Suid-Afrika 5(1), 61-72.

Heyns, L M 1991.Die algemene priesterskap van alle gelowiges. Praktiese Teologie in Suid-Afrika 6 (2) 1991.

Hirsch, Alan. 2006. The Forgotten Ways. Reactivating the Missional Church. Brazos.

Hybels, Bill The Volunteer Revolution. Zondervan.

Kotze J C G, 1951. The Divine Charge to the Christian in the Church. Stellenbosch: SCA

Kraemer, H 1959. A Theology of the Laity. Butterworth.

Mallory, Sue 2001. The Equipping Church. Zondervan.

McLaren, Brian. 2002. More ready than you think. Zondervan.

Mead, Loren B. 1994. Transforming Congregations for the Future. Alban Institute.

Mikolaski, S J 1988. The contemporary relevance of the priesthood of all Christians. Southwestern Journal of Theology XXX, 6-14.

Nicol, Willem. 2000. Godsdiens wat werk. Lux Verbi.

Noll, M A 1973: Believer-priests in the church:Luther’s View. Christianity Today 18 (2), 72-76.

Ogden, Greg. 1990. The New Reformation. Returning the Ministry to the People of God. Zondervan.

Page, P N 1993. All God’s People are Ministers. Equipping church members for ministry. Minneapolis: Augsburg.

Pelser, G M M 1990. Die bedieninge in die Nuwe Testament. 'n Ondersoek na historiese wording en prinsipiële regverdigbaarheid. Praktiese Teologie in Suid-Afrika 5(1), 1-18.

Rees, Erik 2006. SHAPE. Saddleback Community Church.

Richards, L O & Martin G R, 1981. Lay Ministry. Empowering the People of God. Zondervan.

Schwarz, Christian A. 2006. The 3 Colors of Ministry. Churchsmart.

Van der Spuy, Dirkie 1997. Wanneer die Heilige Gees werk. Struik.

Warren, Rick. 2003. Die Doelgerigte Lewe. Jonathan Ball.

Rimpels-resensies

Stories vir die lewe-omnibus

Voorwoord deur Piet Naudé

'n Boek wat lidmate begelei met pitkos en waarhede wat toepaslik is vir die verskillende fases van die lewe. Dié bundel lewenswaarhede inspireer ’n mens en laat jou nadink.
 

Die hart van ʼn wenner – ontwikkel jou emosionele intelligensie

Deur: Pieter van Jaarsveld

Waarom vertrou so baie Christene op God, maar hulle lewe is in ʼn algehele warboel? Hierdie boek wys jou hoe om aan God se doel te beantwoord.
 

Wat dissipelskap kos? Genade wat alles van jou vra.

Deur: Dietrich Bonhoeffer

’n Klassieke edelsteen wat lidmate begelei in die kwaliteit van dissipelskap. God se genade is gratis, maar nie goedkoop nie. Die vraag is nie of ons glo nie, maar hoe ons doen wat Christus van ons vra. Hoe vaar ons geloof te midde van die storms en stroomversnellings van ons tyd?
 

Om te dans in die storm – op soek na die uitweë uit die doodloopstrate van die lewe

Deur: Johann Symington

Wees saam met Johann ©° student van die lewe. Wees ernstig sonder om swaarwigtig te wees. Beleef humor sonder ligsinnigheid en ironie sonder sarkasme. Ervaar deernis en leer om in die geloof te dans te midde van die storms in jou lewe.

Pastor's Annual – A storehouse of practical help

Deur: T.T. Crabtree

Dis ’n handige boek om te help met voorbereiding van boodskappe. Hierdie jaarhandboek gee netjiese toepaslike voorbeelde vir preke en boodskappe. Dit bevat ook ’n bonus-CD Rom in volledige
 

Fokus op Strategiese Leierskap – sewe kernbeginsels vir mense wat dien

Deur: Andy Stanley

Hierdie boek is ©° gids vir elke leier wat op ©° eenvoudiger, doeltreffender manier wil bedien. As jy elkeen van hierdie sewe beginsels toepas, kan jy seker wees dat jou bediening kragtiger sal wees – dit sal word soos God wil hê dit moet wees.
 

Nuwe Drome vir nuwe werklikhede

Deur: Nelus Niemandt

Dit ondersoek nege vars geloofspraktyke wat Christene in staat stel om daardie soort gelowige te wees wat die Here in ©° tyd soos hierdie soek. Droom saam oor die kerk van die Here Jesus binne die werklikheid van die postmoderne tyd waarin ons is, en raak juis opgewonde daaroor.
 

Herlewing deur omgeegroepe

Deur: Dirkie van der Spuy

Omgeegroepe maak rimpels van verdieping in mense se geloofslewe moontlik. Die daarstel van omgeegroepe in die gemeente is ’n kragtige instrument wat die hele gemeente se toekoms ten goede kan verander. Omgeegroepe is een van die effektiewe maniere om lidmate te begelei in die proses waar geestelike volwassenheid verder gevorm word.
 

Die 360 grade leie

Deur: John C Maxwell

Die 360 grade-leier gee spesifieke riglyne oor hoe om afwaarts, opwaarts en sywaarts te lei. Rimpelsmaak en die invloed wat ’n leier het, is nog nooit in hierdie terme beskryf nie. Pas hierdie beginsels toe en die gemeente sal nooit weer dieselfde wees nie – ongeag van waar jy jou op die oomblik in julle gemeente bevind. Hierdie boek belyn jou roeping as predikant en leier in die gemeente op ’n besonder vars manier.
 

Twyfel

Deur: Alister McGrath

Ons lewe in tye vol reuse-uitdagings. In die dagpers is daar kort-kort gesprekke oor God. Leraars en geestelike leiers kan hulle lidmate deeglik toerus met hierdie boek van Jy sal vind: Twyfeltye is eintlik wonderlike geleenthede om in die geloof te groei en geestelik te ontwikkel!
 

Die dieper waardes waarmee ons leef

Deur: Dirkie Smit

Hierdie bloemlesing help jou om nuut en telkens uit ©° ongewone hoek te kyk na die waardes waarmee ons daagliks leef. Smit gee ©° verrassende blik op die waardes wat lê agter alles wat ons dink, sê en doen. Mense is nie altyd bewus daarvan nie, maar ná dié boek sal lesers nooit kan vergeet nie wat die waarde is van die waardes waarmee hulle die dag ingaan.
 

'n Nuwe hart, 'n nuwe lewe

Deur: Gary Smalley

Verander jou denke en kry die lewe wat jy nog altyd wou hê. Soek jy ©° beproefde manier om meer gemoedsrus te hê en stres feitlik te laat verdwyn?


Rimpels-bybelstudies

Rimpels in 1 Korintiërs

Rimpels in Handelinge

Rimpels in Romeine

Rimpels-gespreksvrae

Gespreksweek vir September

Gespreksweek vir Maart

Geloof@węreld-gesprekke

Gemeentegroei


Rimpels-kursusse

Dissipelskap

Rimpels-RPS

RPS 18: Die mans met die Sarie en bessie-rooi lipstiffie [NUUT]

RPS 17: Die renosterfluisteraar se stem [NUUT]

RPS 16: Lied in die hart sonder musiek

RPS 15: Van frons na glimlag

RPS 14: Green Cross-skoene en dankbaarheid

RPS 13: Seisoene van die lewe

RPS 12: 'n Groot Rimpel - God in die beskuldigdebank

RPS 11: Krewe en aartappels vir genade

RPS 10: Sagtheid in spitstyd

RPS 9: Skaduwees oor Slanghoek en hanepootdruiwe

RPS 8: Vreemde vrede

RPS 7: Knorhoek se onpas gastehuis

RPS 6: Tarentaal-gefokus

RPS 5: 82-jarige "waterdraer"

RPS 4: Bonnievale se kannas

RPS 3: Idols 2010 en Diensbaarheid

RPS 2: Gelowiges as Kersfeesmense

RPS 1: Mynramp en redding

Rimpels-fliekfokusse

The King's Speech

Rio

Rabbit Holes

Rimpels-skakels na verwante webtuistes

Transformation Africa
We rejoice in spiritual breakthroughs that will manifest in the coming days and months. It is also an encouragement to see the involvement of youth around the globe. God is really raising up a new generation of passionate followers of Christ!

African Enterprise
Evangelising the Cities of Africa through Word and Deed in Partnership with the Church

SACLA
In obedience to the call of God and in light of the serious situation and the great opportunities in South Africa today, we, a group of Christians of many denominations have felt led by the Holy Spirit to bring together as wide a cross-section of Christians as possible.

Winners@Work
Winners@Work se stel hulle doel soos volg: To assist as many Christians as possible in the workplace with advice and support.

Natural Church Development
NCD gaan daaroor om die potensiaal wat God reeds in elke gemeente ingeskape het, los te laat. NCD werk met beginsels wat die gesondheid van die gemeente toets en die gemeente help om 'n gesonde en lewenskragtige gemeente te wees. Elkeen van die webblaaie hieronder bied unieke hulpbronne wat in gemeentes gebruik kan word.



Kingfisher
Kingfisher Mobiliseringsentrum se missie is: Ons stap 'n pad met God se mense van alle nasies - mobiliseer hulle om sy koninkryk te proklameer, te modelleer en te leer.

Die PLAN
Die PLAN is 'n Art 21 Vereniging en wil die universele kerk help om as transformasie-agent sy missionele aard tot groter eer van God uit te leef.

EGON
Die Eenheid vir Godsdiensontwikkelingsnavorsing (EGON) is gesetel by die Universiteit van Stellenbosch en wil geloofsgemeenskappe bemagtig vir volhoubare ontwikkeling deur navorsing, teorievorming en opleiding.

TIW
TIW is 'n Toerustingsburo vir Interkerklike werkers gesetel by die Hugenote Kollege te Wellington.

CFN
CFN rus leiers toe in fasiliteringsvaardighede.

CABSA
CABSA fokus daarop om Christelike gemeenskappe toe te rus om te reageer op HIV/VIGS.

SAVGG
Die Suid-Afrikaanse Genootskap van Gestuurde Gemeentes is 'n netwerk van gemeentes wat deel wil wees van God se sending na die węreld.

Die Bybel in Afrikaans
Die volledige Bybel in Afrikaans kan hier gelees word.

Bybelgenootskap
Die Bybelgenootskap is die amptelike uitgewers van die Bybel in baie Suid-Afrikaanse tale. Bybels kan vanaf die webblad bestel word.

Christene
Hier kan ingeteken word op Boodskap-van-die-dag.

Dominee
Hier kan bv preke afgelaai word, ideaal vir ouderlinge wat dienste moet hou.

TEO
Die webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria se doel is om deur middel van kort wetenskaplike artikels die groot en wye węreld van die teologie nader aan die kerk te bring.

Shepherd
Shepherd is die Sentrum vir die Begeleiding van Geestelike Leiers aan die Universiteit van die Vrystaat en bied kursusse aan.

SKB
Die Sentrum vir Kontekstuele Bediening is gesetel by die Universiteit van Pretoria en werk nou saam met Excelsus om kursusse, seminare en konferensies aan te bied.

Excelsus en SBO
Excelsus en die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling is gesetel by die Teologiese Fakuteit van Pretoria. Die sentrum bied kursusse, seminare en konferensies op verskillende terreine aan.

Communitas
Communitas is 'n buro van die Universiteit Stellenbosch wat in vennootskap met die kerk spesialisdienste lewer aan predikante en gemeentes.

Lig
Lig is die gesinstydskrif van die Kerk. Gaan lees die artikels op die webblad.

Kerkbode
Kerkbode is die kerkkoerant van die NG Kerk. Gaan lees die jongste nuus op die webblad.

Hugenote Kollege
Hugenote Kollege is 'n Christelike opleidingsinstansie vir gemeenskapsgerigte beroepe – hier word Maatskaplike werkers, Jeugwerkers, Gemeenskapsontwikkelaars en Spelterapeute opgelei – mense word opgelei om met mense te werk in die gemeenskap.

FLAM
FLAM is 'n taakgroep van die NG kerk wat nuwe, inheemse en eietydse liedere keur en aan die kerk beskikbaar stel.

JONK
JONK is die blad vir die jeug van die kerk en wil almal wat met die jeug te doen het, help in hulle bediening. Die blad is ook gerig op jongmense self. Op die blad kan ingeteken word op 'n e-tydskrif vir die jeug.

ABID
Die webblad van Argief en Bestuursinligtingsdienste van die NG Kerk. Hier is 'n groot hoeveelheid kerklike inligting beskikbaar.

Algemene Sinode
Hierdie is die amptelike webblad van die NG Kerk en bevat 'n groot hoeveelheid nuttige materiaal. Daar is ook skakels na al 10 streeksinodes se webblaaie.

Leesroosters

Textweek
Textweek bied heelwat bronne rondom die Revised Common Lectionary.

Woordwyser
Die Woordwyser is 'n produk van die Oostelike Sinode en die webblad bied 'n dagstukkie vir elke dag.

Buvton Leesrooster
Die Leesrooster bring die Bybel en die Seisoene van die Kerklike Jaar bymekaar. Die Leesrooster sluit aan by die Seisoen van Luister en stel Bybelstudies vir lidmate en preeksketse beskikbaar.

Sagteware

Infokerk
Infokerk verskaf sagteware aan gemeentes, predikante en lidmate asook deur 'n filiaalmaatskappy, Info - Edu, opvoedkundige sagteware vir gebruik in skole sowel as deur ouers vir hulle kinders.

E-Sword
Hier kan gratis Bybelsagteware afgelaai word asook Bybels in baie węreldtale, ook Afrikaans. Kommentare en ander hulpmiddels is ook beskikbaar.

Boeke en Artikels

The Invisible Web
The Invisible Web help jou om na boeke oor 'n groot verskeidenheid onderwerpe op die internet te soek.

Allelon
Allelon is a multi-generational network of missional church leaders, schools and parachurch organizations which envisions, inspires, engages, resources, trains and educates leaders for the church and its mission in our culture.

Christian Leaders
Hier is heelwat artikels beskikbaar oor 'n verskeidenheid christelike onderwerpe om veral leiers te help.

Christian Classics
The Christian Classics Ethereal Library se webblad bevat klassieke boeke waarvan baie gratis afgelaai kan word.

Congregational Resources
Hierdie webblad van die Alban Institute in Amerika bevat inligting oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe.

CUM
CUM is 'n bekende Suid-Afrikaanse uitgewer van 'n wye verskeidenheid genres.

CLF
CLF is gestig met die doel om Christelike leesstof gratis onder die verskillende taal– en bevolkingsgroepe van Suider-Afrika, Afrika en die res van die węreld te versprei.

Lux-Verbi
Lux Verbi.BM is die markleier in die vervaardiging en verspreiding van betroubare Christelike media van hoogstaande gehalte in en vanuit Suid-Afrika.

Bybel-Media
Op die hoofblad is daar skakels na ander toerustingsbronne soos Bybelkor, Mema media, Tydskrifte maatskappy, Hugenote Bybelinstituut, Nehemia Bybelinstituut en Goeie Nuus media.

[Terug na bo]

Aanbeveelde produkte (by Bybel-Media beskikbaar)

Hittebestand


Eierpryse


As jy die Here wil volg ...


Kom laat ons praat


God se waardes vir die lewe


LIG op waardes


You (Nooma 015)


Trees (Nooma 003)


Today (Nooma 017)


Sunday (Nooma 004)


Shells (Nooma 020)


She (Nooma 021)


Rhythm (Nooma 011)


Rain (Nooma 001)


Noise (Nooma 005)


Name (Nooma 018)


Lump (Nooma 010)


Luggage (Nooma 007)


Flame (Nooma 002)


Dust (Nooma 008)


Breathe (Nooma 014)


Waag om te Word-reeks (Stel van 4 DVD's)


Waag om te word - Alles is net genade


Waag om te word - Wie is ek?


GOD PRAAT – LEEF LUISTERRYK vir Stiltetyd deur Willem Nicol


Gereedskap vir geestelike leiers (Dubbel-DVD) deur Braam Hanekom


Bestem vir Geestelike Groei deur Dirkie Smit


Kuiertyd met Jesus deur Johan Smith (tieners)


Maksimum Man (DVD) deur Louis Malherbe


Genoeg is nou genoeg deur Bill Hybels


Christenleiers deur Braam Hanekom en Jannie le Roux


Om Christus beter te leer ken deur Annes Nel


Leef (nou) soos julle geroep is deur Johnnie Robert


Everything must change deur Brian McLaren


[Terug na bo]
[Teken uit]
Kopiereg 2010 Rimpels. Alle Regte Voorbehou.